Willem Elsschot | |
---|---|
![]() Willem Elsschot | |
Gebore | 7 Mei 1882 |
Sterf | 31 Mei 1960 |
Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)
Willem Elsschot (skuilnaam van Alphonsus Josephus de Ridder) (Antwerpen, 7 Mei 1882 – 31 Mei 1960) was 'n Vlaamse romansier en digter. Hy het poësie en prosa geskryf, met sy bekendste werke Lijmen/Het been (dubbelroman, 1923 en 1938) en Kaas (roman, 1933). Hy was ook werksaam in die reklamebedryf.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search